Walter Matthau

Walter Matthau
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Matthau in 1952.

Geboortenaam Walter John Matthow
Geboorte (1920-10-01)1 Oktober 1920
Sterfte 1 Julie 2000 (op 79)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, komediant, sanger
Aktiewe jare 1944–2000
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Walter Matthau (gebore as Walter John Matthow; 1 Oktober 1920 – 1 Julie 2000) was ’n Amerikaanse akteur van Joodse afkoms, wat die bekendste was vir sy rol as Oscar Madison in The Odd Couple en sy gereelde samewerking met sy medester Jack Lemmon.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy